Sale!

Intimate Earth Embrace Tightening Serum

(1 customer review)

R519.00

The muscles of your vagina need to be exercised to stay strong and feel ‘tight’, but sometimes life intervenes. Post-pregnancy, or during menopause, Embrace Tightening Pleasure Serum provides a temporary solution.
This gentle, organic serum does not dry out the vagina but causes the muscles to contract, creating a feeling of tightness. It contains certified organic extracts, natural capsicum, sunflower oil, and almond oil. The serum takes around thirty minutes for full effectiveness, leaving you plenty of time after application for foreplay and arousal. 30ml

Out of stock

Description

Intimate Earth™ understands that the vagina changes after childbirth.   Often both men and women do not feel the same “embrace or connection” they once experienced. EMBRACE™ Vaginal Tightening Pleasure Gel contains a blend of certified organic extracts, natural capsicum, sunflower oil, and almond oil. This unique formula causes the vaginal tissue to temporarily contract, allowing both partners to feel every inch of penetration for maximum pleasure. Unlike other tightening gels on the market, EMBRACE™ does NOT contain alum, which works by dehydrating vaginal tissue.

Ingredients:

– Goji Fruit extract
– Aloe Leaf extract
– Capsicum

View the full Intimate Earth range here.

1 review for Intimate Earth Embrace Tightening Serum

  1. Vuurvretende Skoenlapper

    Whooppie dooo. Vanmiddag as die kantoor toemaak is daar n heerlike verassing vir my leeu. Na n warm oefenstappie spring ek gou gou onder die stort want ek eet nie waar hare is nie en net so streng is ek op myself. Ja ja ek weet daar is mense wat hou van all naturelle maar ek is definitief nie een van hulle nie. Perfekte voorspel vir my is wanneer ek hom skeer en hy my skeer mmmm lief daai gevoel en sukkel altyd om kalm voor te kom. Wil ook mos nie al my geheime uitlaat nie.

    Vroeg aand sê ek vir hom …. ek dink dis movie maraton vanaand mmmm met ander planne in myse kop. Na 3 kids en n baie seksueel aktiewe lewe is alles verseker nie meer so styf en soepel veral nie met my 4kg reuse nie, al werk my kegel spiere oortyd … ja jong Ben wa balls werk oortyd maar ek wil self die verskil voel nie net wat n man sê nie.

    Skelm smeer ek net n klein bietjie ‘Intimate Earth Embrace Tightening Serum’ aan die binnekant van my rosie asook by die binne lippies. Binne die eerste 5 min voel ek skielik glibberig en ja ek raak vreeslik maklik opgewarm en my “off switch” kry ek nooit. Vra die wat weet lol.

    Na so rukkie begin ek hom opwarm met soentjies all over. Logies vat dit nie lank nie toe is al wat n fliek gedagte heeltemal uit sy hoof want sy kop staan op aandag. Al wat hy uitkry toe hy met my begin vroetel is ‘n aaahhhhh want nou’s ek super nat.

    Met sy vingers penetreer hy my en ek sien die vraagteken op sy hele gesig. Ek bars uit van die lag en vra wats fout lief. Niks nie!!! sê hy ma ek ken hom mos. Die oomblik toe sy meneer my penetreer mensig wat n gevoel. Skielik vul hy my en voel dit asof hy elke senuwee punt aanraak. Lieber faktus dit voel so intens dat ek elke paar sekondes in n nuwe orgasmiese vlaag uitbars. Helaas moet ons n slukkie water vat n mens se keel raak droog, want stilbly kan mens mos nie.

    Ek is verseker verslaaf aan die produk en pssst my leeu ook – Vuurvrentende Skoenlapper

Add a review

Your email address will not be published.